Zanzibar-rewolusie

Zanzibar-rewolusie

Zanzibar en Pemba
Datum 12 Januarie 1964
Ligging Zanzibar
Resultaat Revolusionêre oorwinning
  • Val van die Sultanaat Zanzibar
  • Stigting van die Volksrepubliek Zanzibar
Strydende partye
Vlag van Zanzibar Revolutionaries
  • Afro-Shirazi Party
  • Umma Party
Vlag van Zanzibar Sultanaat Zanzibar
Bevelvoerders
Vlag van Zanzibar John Okello Vlag van Zanzibar Sultan Jamshid bin Abdullah
Sterkte
600–800 man Zanzibar Polisiemag
Ongevalle
Minstens 80 vermoor en 200 beseer tydens die rewolusie (die meerderheid was Arabiere)[1]

Tot 20 000 burgerlikes is dood in die nasleep

Die Zanzibar-rewolusie het op 12 Januarie 1964 in die Sultanaat van Zanzibar plaasgevind. Kommunistiese rebelle het die regering wat in Desember 1963 verkies is, afgekeur en die heerser, Sultan Jamsjiid Bin Abdalla, verjaag. Na die rewolusie het die rebelle die Volksrepubliek van Zanzibar en Pemba uitgeroep. Drie maande na die beslaglegging van mag het Zanzibar saamgesmelt met die Republiek van Tanganjika en die nuwe staat van Tanzanië gevorm.

  1. (en) Conley, Robert (14 January 1964), "Regime Banishes Sultan", The New York Times: 4, https://select.nytimes.com/gst/abstract.html?res=F60D1FF9385C147A93C6A8178AD85F408685F9, besoek op 16 November 2008 .

Developed by StudentB